Bernard Lee

Bernard Lee
Geboorte (1908-01-10)10 Januarie 1908
Sterfte 16 Januarie 1981 (op 73)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bernard Lee (10 Januarie 1908 – 16 Januarie 1981) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. No (1962), Diamonds Are Forever (1971), Live and Let Die (1973), en The Spy Who Loved Me (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy